Home

“Ons gaan NOU braai” 4 woorde wat in elke Afrikaner se woordeskat is. As jy hou van braai, vriende en n ietsie koud in jou hand, is hierdie die plek vir jou. Hou gerus die Website dop vir Events en Nuus.

Next up: Braaidag 2020, Donerdag 24 September, Sandringham Farm

Hoop om julle almal daar te sien…. Hou die blad dop vir meer inligting.

 

Wimpie van der Sandt of the Bok Radio Breakfast Team uncensored and unlimited as you’ve never seen, or heard, him before…. New content weekly with special guest artists and a live band in studio….

 

Trotse Ondersteuner van WimTV. Eerlik, pret en Opreg. Gaan kyk gerus na WimTV op Youtube. Onthou tog net om te Subscribe en Notifications aan te sit. Dit is tog wat jou ouma van jou sou verwag!!